Nuus2020-03-30T08:48:38+00:00

RoepTV.com trek eersdaags ‘n nuwe, internasionale baadjie aan – TruthTV is HIER!

Dis waar, ons bevind onsself in deurmekaar tye. Maar as Christene hoef ons egter nie paniekerig te wees nie, ons kan Vrede vind. In hierdie wêreld sal ons moeilikheid beleef, maar hou moed: Jesus het die wêreld (COVID-19 ingesluit) reeds oorwin. Sy tydsbereking is altyd perfek en daarom is dit verseker nie toevallig dat ons juis nóú groot nuus het om met jou te deel nie.

 

Ons is klaar geskaaf aan ‘n splinternuwe platform wat nie nét verbruikersvriendelik is nie, maar wat ook propvol familie vriendelike, inspirerende vermaak is; alles gebaseer op Christelike waardes.  TruthTV beloof om oud en jonk te laat skater-lag, trane pik, dieper dink en te bly inspireer met die verlossingskrag van Jesus Christus. Dit is alles wat RoepTV.com was en nóg meer… en dit is NOU beskikbaar!

 

As ‘n lojale RoepTV kyker, kry jy 30 dae GRATIS op TruthTV! Gebruik die kode “ROEPTV30” wanneer jy inteken.
Teken in op TruthTV!

Nog Meer Reekse En Films

Splinternuwe Platform

Al Jou Gunsteling Toestelle

Instagram has returned invalid data.
1584Followers
256Subscribers