fbpx
Aktueel-oorspronklik2018-08-31T16:30:57+00:00

Perspektief Nuwe Episode

Benodig jy ‘n bietjie perspektief oor [insert relevante kwessie waaroor episode handel here]? Moet dan nie die volgende episode van Perspektief misloop nie! Die nuwe episode is beskikbaar [insert date].

Kyk Episode

Kyk Ligweg

Ligweg

Daaglikse inspirerende en opbouende boodskappe van 1 minuut elk op ‘n verskeidenheid onderwerpe afhangend van die keuse van die aanbieder.

Kyk

Kyk Die Kreet

Die Kreet

Die Kreet is die plek waar ons die nuus ons gebedsagenda maak saam met aanbieder, Ester Venter. Elke episode het 4 temas waarvoor daar gebid word op grond van wat daardie week in die nuus gebeur het.
Kyk

Kyk.Dis Net Flieks

Dis Net Flieks

Dis Net Flieks resenseer weekliks ‘n verskeidenheid gewilde films op grond van morele waardes. Ons kyk na watter boodskappe agter die inhoud skuil en gee vir jou die keuse om te besluit of dit van pas is vir jou gesin of nie. Dis Net Flieks, net vir jou, net op RoepTV.com.

Kyk

Kyk.Perspektief Gesprek

Perspektief Gesprek

Morné Esben en Karien Basson doen verslag oor die belangrikste nuus vanuit die Christen Wêreld, ondersoek aktuele kwessies met behulp van kundige gaste en som ook die jongste sportgebeure vlugtug op; alles vanuit ‘n Christen perspektief. Nuwe episodes beskikbaar elke Donderdag.

Kyk

Wie Doen Wat?Kalender

Wie Doen Wat?

Nuuskierig oor wat aangaan in Suid-Afrika? Ons bring jou op hoogte van die nuutste gebeure in ‘n area naby jou! Kliek hier vir die vol kalender.

Kyk

1584Followers
256Subscribers