Aktueel2018-11-02T15:43:19+00:00

Nuwe Ligweg Episode

Daaglikse inspirerende en opbouende boodskappe van 1 minuut elk op ‘n verskeidenheid onderwerpe afhangend van die keuse van die aanbieder.

Kyk Nou
Wie Doen Wat Kleinspan?Kalender

Wie Doen Wat Kleinspan?

Wil jy graag jou kleinspan meer betrokke kry by verskeie gebeure? Nou is jou kans! Die Wie Doen Wat Kleinspan kalender is propvol kinder aktiwiteite in ‘n dorp naby jou om seker te maak die kleinspan word behoorlik vermaak.

Kyk

Gebed vir vandagAktueel

Gebed vir vandag

Die Afar in Somalia (2 mill) is Moslem en ‘n onbereikte groep.

Bid vir nuwe evangelisasie aksies & volledige Bybelvertaling. Hoe wonderlik klink die voetstappe van dié wat die goeie boodskap bring. Rom.10:15
www.jwipn.com

Wie Doen Wat?Kalender

Wie Doen Wat?

Nuuskierig oor wat aangaan in Suid-Afrika? Ons bring jou op hoogte van die nuutste gebeure in ‘n area naby jou! Kliek hier vir die vol kalender.

Kyk

1584Followers
256Subscribers