fbpx
Laai Gebeuree
Hierdie gebeurtenis is al verby

Fabfiekswerkers werk dikwels lang & moeilike skofte. Baie doen nagskofte. Bid vir hulle vir gesonde families & diep verhoudings met hulle kinders. Bid dat die Christene onder hulle die heerlikheid van God sal refleteer.

Vir meer inligting: jwipn.com.

1584Followers
256Subscribers