fbpx
Laai Gebeuree

God is ons hoop omdat God krag & mag het. Op grond van Sy krag kan Hy doen wat Hy sê & belowe. Bid vandag oor een definitiewe moeilik ding in jou lewe – maar bid met hoop. Want Hy is die God van Hoop.

Vir meer inligting: jwipn.com.

1584Followers
256Subscribers