fbpx
Laai Gebeuree
Hierdie gebeurtenis is al verby

Mediese dokters is gewone mense, beperk in wat hulle kan doen. Bid dat die Gees van Wysheid hulle sal help om goeie diagnoses te maak & die regte mediasie voor te skryf. “… deur Sy wonde is ons genees.” (Jes.53:5b).

Vir meer inligting: jwipn.com.

1584Followers
256Subscribers