Hoe werk RoepTV.com2018-10-19T12:15:58+00:00

Hoe werk RoepTV.com

Stap-vir-stap Instruksies

Kies Jou Toestel

Slimfoon of Tablet

  1. Registreer aanlyn by www.roeptv.com en skep jou eie RoepTV.com profiel.
  2. Betaal jou maandelikse subskripsie fooi van slegs R149, wat enige tyd gekanselleer kan word.
  3. Laai die RoepTV.com Toep af van PlayStore en teken in op jou profiel vanaf die Toep.
  4. Geniet ‘n variasie van plaaslike en internasionale vervaardigde Christelike inhoud.
Laai Instruksies Af

Skootrekenaar

  1. Registreer aanlyn by www.roeptv.com en skep jou eie RoepTV.com profiel.
  2. Betaal jou maandelikse subskripsie fooi van slegs R149, wat enigetyd gekanselleer kan word.
  3. Teken in op jou profiel met jou gebruikersnaam en wagwoord.
  4. Geniet ‘n variasie van plaaslike en internasionale vervaardigde Christelike inhoud.
Laai Instruksies Af

SlimTV

Volg hierdie maklike stappe om RoepTV.com op jou SlimTV, saam met die gesin op die bank, te geniet:

  1. Sluit aan by www.RoepTV.com en skep jou eie RoepTV.com profiel.
  2. Betaal die maandelikse fooi van slegs R149.00, wat enigetyd gekanselleer kan word.
  3. 3. Installeer die RoepTV.com toep vanaf jou slimTV se “App store”. Indien die RoepTV.com toep nie verskyn nie ondersteun jou SlimTV nie die RoepTV.com toep nie en sal jy ‘n versoenbare AndroidTV boks(link to AndroidTV) moet kry om RoepTV.com op jou slimTV te kan kyk
  4. Maak die RoepTV.com toep oop en klik op Koppel Toestel en volg die instruksies op die skerm.
  5. Geniet ‘n verskeidenheid van plaaslike- en internasionaal vervaardigde Christelike inhoud op die bank, saam met jou gesin.

*Slegs SlimTV’s wat ‘n “Google gesertifiseerde” weergawe van AndroidTV Operating System het voldoen aan die tegniese vereistes wat benodig word om die RoepTV.com toep te installeer direk op die SlimTV.

Laai Instruksies Af

AndroidTV boks

Volg hierdie maklike stappe om RoepTV.com met behulp van‘n Android TV boks direk gekoppel aan jou skerm of TVstel saam met jou gesin te geniet:

  1. Koppel jou AndroidTV boks aan jou TVstel of skerm.
  2. Sluit aan by www.RoepTV.com en skep jou eie RoepTV.com profiel.
  3. Betaal die maandelikse fooi van slegs R149.00, wat enige tyd gekanselleer kan word.
  4. Gaan na Google Play Store op die AndroidTV boks en installeer die RoepTV.com toep.
  5. Maak die RoepTV.com toep oop en klik op “Koppel Toestel.” Volg die instruksies op die skerm
  6. Geniet ‘n verskeidenheid van plaaslike- en internasionaal vervaardigde Christelike inhoud

*Slegs SlimTV’s wat ‘n “Google gesertifiseerde” weergawe van AndroidTV Operating System het voldoen aan die tegniese vereistes wat benodig word om die RoepTV.com toep te installeer direk op die SlimTV.
*Vir die beste RoepTV ondervinding maak seker dat die AndroidTV toestel wel ‘n AndroidTV toestel is en nie net ‘n Android toestel nie. (Beide sal werk).

Gewone TVstel

Volg hierdie maklike stappe om RoepTV.com op jou gewone TVstel met ‘n versoenbare AndroidTV boks(link to AndroidTV) saam met jou gesin te geniet:

  1. Sluit aan by www.RoepTV.com en skep jou eie RoepTV.com profiel op enige toestel wat toegang het tot die internet.
  2. Betaal die maandelikse subskripsie fooi van slegs R149.00, wat enige tyd gekanselleer kan word.
  3. Koppel jou AndroidTV boks (link to Android TV) aan jou TV.
  4. Gaan na Google Play Store op die AndroidTV boks en installeer die RoepTV.com toep.
  5. Maak die RoepTV.com toep oop en klik op Koppel Toestel. Volg die instruksies op die skerm op die toestel wat toegang het to die internet om jou rekening te koppel.
  6. Geniet ‘n verskeidenheid plaaslike- en internasionaal vervaardigde Christelike inhoud.

Benodig jy verdere tegniese bystand?


Of skakel gerus die volgende nommer vir hulp.

 Tegniese Navrae021 035 1904

1584Followers
256Subscribers