fbpx
Meer Oor Ons2018-09-06T16:03:18+00:00

Die Hartklop van RoepTV.com

Kyk Video>>

Ons Storie

Hoekom RoepTV.com?

RoepTV.com is ‘n Afrikaanse aanlyn Christen TV-kanaal wat wêreldwyd toeganklik is vanaf enige slimtoestel.  Alle inhoud is gegrond op die Waarheid van Jesus Christus en word sodanig verpak en aangebied om te voorsien in die vermaaklikheidsbehoeftes van moderne gehore.  Hierdie platform bedien gehore wêreldwyd met: Die Waarheid.

Lees Meer

RoepTV.com se kernwaardes

RoepTV.com se kernwaardes sluit in genesing, vernuwing, wedergeboorte, eerlikheid, vertroue, gesofistikeerde intelligensie, liefde, vrolikheid, opvoeding en vreugde. Die programinhoud verteenwoordig hierdie kernwaardes.

Lees Meer

Ontmoet Ons Rolspelers

1584Followers
256Subscribers