Nuus2019-12-12T08:32:35+00:00
SLUIT AAN

RoepRegstreeks

Bly op hoogte van die nuutste gebeure in jou Christen wêreld.

RoepResensie

Moeg gesoek na iets om te kyk?  Ons eie Karien Basson, joernalis en radio-omroeper, bied elke week spesiaal net vir jou ’n #RoepResensie. Klik hier! Jy wil nie dié uitgekose vermaak misloop nie!

Sondagaand Fliek

Angel Next Door

Volg die verhaal van ‘n nuuskierige klein dogtertjie in #AngelNextDoor vandag op RoepTV.com en vind uit wat sy ontdek 💕

Sondagaand Fliek

Altar Egos | Church will never be the same…

Die feesseisoen is die tyd om met familie te spandeer. Kry almal saam op die bank vir ‘n lekker-saam-lag-sessie op RoepTV en kyk #AltarEgos 😄🍿Kom lag saam!

DAAGLIKSE GEBED

Bid vir volledige gesinne om te kies om die Here te dien. Bid vir totale oorgawe van alle gesinslede sodat hulle saam sal bid, die Woord lees, saam elke dag se probleme voor God sal bring en tot seën vir ander sal wees. 

Vir meer inligting oor gebed, besoek die Jerigo Mure webtuiste of laai die App af.

Jou Mense My Mense

Wanneer Matt.22:39 ‘n werklikheid word, gebeur dinge soos #JouMenseMyMense.
RoepRegstreeks doen weekliks verslag oor dié projek, soos gedryf deur GROOTfm 90.5.

#Vrydagvers

Vertrou op God vir genesing – dis net Hy wat kan help troos 💕🙏 #VrydagVers

GROOTFM LIVE STREAM


Groot FM

TYGERBERG 104FM LIVE STREAM

Teken in vir ons nuusbrief

  • Waarop is jou oë gerig hierdie feesseisoen; op die sigbare of die Ewige? 💕🙏 #VrydagVers
  • Die feesseisoen is die tyd om met familie te spandeer. Kry almal saam op die bank vir 'n lekker-saam-lag-sessie op RoepTV en kyk #AltarEgos 😄🍿 Kom lag saam!
https://ecs.page.link/76wpo
  • Word stil na die besige jaar en fokus op dít wat werklik jou siel laat rus 💕🙏 #VrydagVers
  • Opsoek na die perfekte kersgeskenk? Bederf iemand met Mercy Me 2020 kaartjies 💝
  • Uit die pen van Cary Solomon en Chuck Konzelman, die skrywers en medevervaardigers van God's Not Dead, kom 'n film wat die mees kontroversiële en polariserende onderwerpe van ons tyd aanspreek; aborsie. #Unplanned sal landwyd beskikbaar wees in uitgesoekte teaters op 28 Februarie 2020.
  • Die skoolklokke lui amper vir die laaste keer in 2019! Bederf die jongspan met inhoud wat vermaak en inspireer op RoepTV.com - Christen films en reekse, op jou tyd. Enigeplek.
1584Followers
256Subscribers