Wat is te sien op RoepTV.com?
Welkom by RoepTV.com
Die eerste Suid-Afrikaanse aanlyn Christen TV-kanaal propvol inhoud wat beloof om te vermaak en verryk.
Vermaak
Begrip
Aktueel
Kinder Programme
Subskripsie
R149/per maand
Kanselleer enige tyd
Een plan, wat almal se sak pas!
RoepTV.com beloof om die beste in aktueel, begrip, vermaak en kinderprogramme te bied watgeskoei is op Die Waarheid. Vir net R149 per maand word jy op ‘n reis van inspirasie geneem wat nie net die hele gesin kan vermaak en verryk nie, maar ook kan motiveer om daagliks inhoud wat waarde toe voeg in te neem.
Waar Kan Ek Dit Kyk?
Enige Plek. Enige Tyd!Toegang kan verkry word vanaf enige slimtoestel met ‘n werkende internet konneksie.
Ja, dit is so eenvoudig soos dit! Enige slimtoestel, vanaf ‘n slimfoon, ‘n skootrekenaar, ‘n slimtelevisie of selfs ‘n “tablet”, wat ‘n werkende internet konneksie het kan as instrument gebruik word om toegang te verkry na RoepTV.com se inhoud.
Waar Kan Ek Dit Kyk?

Enige Plek. Enige Tyd!
Toegang kan verkry word vanaf enige slimtoestel met ‘n werkende internet konneksie.
Ja, dit is so eenvoudig soos dit! Enige slimtoestel, vanaf ‘n slimfoon, ‘n skootrekenaar, ‘n slimtelevisie of selfs ‘n “tablet”, wat ‘n werkende internet konneksie het kan as instrument gebruik word om toegang te verkry na RoepTV.com se inhoud.
Teken in vir ons nuusbrief
Maak seker jy mis nie uit op die nuutste RoepTV.com nuus en gebeure nie!